[Vers 1]
Onmeetbaar Ontembaar
U is foutloos en daarâs niemand soos U
Ewig en alwetend
En U grote Naam loop U vooruit
[Koor]
Skepper van die grote heelal
U is groot, U is groot
U verdien my lewe en gehoorsaamheid
Want U is God, U is God
[Einde]
U is God, U is God, U is God