The A6 in the instrumental is optional. It s played as a regular A with another finger
(or one finger for the entire note) on the high e, second fret.
Ek werk nog aan die tab so enige advies is welkom.
[Intro]
x2
[Verse 1]
Ek is n mors van jou tyd
Ek is n dooie lyk
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd
[Pre-Chorus]
Ek dink ek is dom
Ek dink ek is dom
Ek gaan dood in my drome
Ek vloek na die wolke
En die stemme in my kop
Praat alweer hardop (Fok, dink ek alweer hardop - Sorry)
[Chorus]
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier
[Post-Chorus]
Afwesig in my teenwoordigheid
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
En dis n wonderwerk dat jy by my bly
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier
[Instrumental]
x2
[Verse 2]
Daars n deel van my in n brief
In n boks
In jou kamerkas
By jou ouerhuis
Toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid
En in die soelheid van die someraande
Silhouette in die straat geskate
Ons liewe nuwe jesus
Hoeveel kos daai t-shirts?
Hoeveel kos daai t-shirts?
Hoeveel kos daai t-shirts?
[Pre-Chorus]
Dink jy ek s dom?
Ek dink ek is dom
Ek maak dood in my drome
Ek skree na die wolke
En die stemme in my kop
Praat alweer hardop
Met die plante op my vensterbank
[Chorus]
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was hier
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier
[Post-Chorus]
Afwesig in my teenwoordigheid
Ek kom te hard in en dan fok ek uit
En dis n wonderwerk dat jy by my bly
Ek wens ek was meer
Ek wens ek was hier
[Bridge]
(T-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?)
(Alan? Hoeveel kos die t-shirts? Alan!)
[Outro]
Ek is n mors van jou tyd
Ek is n dooie lyk
Vervelig en verveeld op dieselfde tyd